Friday, June 15, 2007

Vadersdag!!



Geskenkies wat die kleuters vir hul pappa's gemaak het!!

Friday, June 8, 2007

Saaidag by Malmesbury Museum








Malmesbury Museum het 30 Mei 2007 'n saaidag vir die skole gehou. Die kleingoed is die hele saaiproses verduidelik. Later die jaar hier by November maand rond gaan ons weer die koring oes.




Ons het ook die museum besoek en dit was baie interessant.

Ons gaan eet by Wimpy




Ons gaan eet middagete by die Wimpy dit was vreeslik lekker!! Dis nie elke dag dat ons hamburger en chips vir middagete kry nie.

Paasfees!!


Paasfees!!!
Ons het vandag 'n paaseier soektog by die skool gehad, mamma het
vir my die lekkerste paaseier in gepak en dan het 'n weldoener
ook vir elkeen van ons nog 'n paashaas en eier gekoop.
Dit was vreeslik lekker gewees!

Dit is herfs




















Die seisone verander

Uitstappie na Cheesemouse


Cheesemouse is 'n padstal so 10km buite Malmesbury, hulle het plaasdiere wat ons gaan voer het.

Ons kry geskenke!!!



'n Vriendelike tannie van Dubai het vir ons elkeen
'n t-hempie gestuur.

Kyk hoe oulik lyk ons!!!